Pasgemaakte bokse

1. ’n Voorbeeld van die boks sal volgens die spesifikasies van die kliënt verskaf word en daarna kan ’n paar uitruilings of wysigings aangebring word. Die boks sal vir ’n tydperk van 2 werksdae aan die kliënt beskikbaar gestel word, waarna dit aan n volgende kliënt beskikbaar gestel mag word indien daar geen bevestiging en betaling ontvang word nie.

Pasgemaakte bokse sal ‘n tydperk van 7-10 werksdae neem en daarna moet 3-5 werksdae toegelaat word vir aflewering, afhangend van area van aflewering.

Bepalings en Voorwaardes

Verpersoonlike bokse: Kommunikasie dmv WhatsApp.

1 Voorbeeld van n boks sal verskaf word volgens die spesifikasies van die klient en daarna kan n paar veranderinge aangebring word. Die boks sal vir n tydperk van 2 werksdae aan die klient beskikbaar gestel word, waarna dit aan n volgende klient beskikbaar gestel mag word indie daar geen bevestiging en bestaling ontvang word nie.

Verpersoonlike bokse sal n tydperk van 7-10 werksdae neem en daarna moet 3-5 werksdae toegelaat word vir aflewering, afhangend van area van aflewering.

Vooraf verpakte bokse neem 2-7 werksdae vir verpakking en aflewering.

Geen items kan omeruil word vir ‘n ander item nie, maar sou daar n verkeerde item of beskadigde item afgelewer word, kontak ons gerus per e-pos en ons hanteer die probleem so gou moontlik.

Belangrike Kennisgewing

Ons sal gesluit wees vanaf 6 Desember 2024 tot 3 Februarie 2025.

Geen bestellings sal gedurende hierdie tyd verwerk word nie.

Geseënde Kerstyd.